AF/Prabhupada 0070 - Bestuur Dinge Mooi



Room Conversation -- April 22, 1977, Bombay

Hou vas aan ons beginsel, en sien toe dat die GBC op en wakker is. Dan sal alles voortgaan, selfs al is ek nie teenwoordig nie. Doen dit. Dit is my versoek. Watter bietjie ek jou ook al onderrig het, volg dit en niemand sal verontreg word nie. Māyā sal jou nie aanraak nie. Kṛṣṇa gee aan ons, en daar sal geen geld tekort wees nie. Jy druk boeke en verkoop dit. Alles is dus daar. Ons het goeie skuiling oor die hele wêreld. Ons het 'n inkomste. Jy moet vashou aan ons beginsels, volg die ... Selfs al sterf ek skielik, sal jy in staat wees om dinge te bestuur. Dis eenvoudigl. Dit is my wil. Bestuur dinge mooi en laat die beweging voort gaan. Reël nou dinge. Moenie agtertoe beweeg nie. Wees versigtig. Āpani ācari prabhu jīveri śikṣāya.