AF/Prabhupada 0041 - Die Huidige Lewe Is Vol Onheil



Lecture on BG 9.1 -- Melbourne, June 29, 1974

Volledige kennis. Indien jy die Bhagavad-Gita lees, ontvang jy volledige kennis. So, wat sê Bhagavān?

idaṁ tu te guhyatamaṁ
pravakṣyāmy anasūyave
(BG 9.1)

Bhagavān, Krsna, leer vir Arjuna. In die negende hoofstuk sê Hy, "My liewe Arjuna, Ek vertel julle nou die mees vertroulike kennis, "guhyatamaṁ. Tamaṁ beteken voortreflik. Positief, vergelykend en oortreffend. In Sanskrit, Tara-Tama. Tara is vergelykend en Tama beteken voortreflik. So hier sê Bhagavān, die perfekte Persoonlikheid van Godheid sê, idaṁ tu te guhyatamaṁ pravakṣyāmy: "Nou vertel ek julle die mees vertroulike kennis." Jñānaṁ vijñāna-sahitaṁ. Die kennis is volle kennis, geen verbeelding nie. Jñānaṁ vijñāna-sahitaṁ. Vijñāna beteken "wetenskap", "praktiese demonstrasie." So jñānaṁ vijñāna-sahitaṁ yaj jñātvā. As jy hierdie kennis leer, yaj jñātvā mokṣyase 'śubhāt. Aśubhāt. Mokṣyase beteken jy ontvang bevryding, en aśubhāt beteken "ongelukkigheid." Ongelukkigheid. So is ons huidige lewe, op hierdie oomblik, huidige lewe beteken so lank as wat ons ​​hierdie materiële liggaam het, sal dit vol wees van ongelukkigheid. Mokṣyase aśubhāt. Aśubhāt beteken ongelukkigheid. nisinyi tumosi wipe fun igba ti a ba si wa ninu ara yi, o kun fun ainirere. Mokṣyase aśubhāt. Asubhat tumo si wipe, ainirere.